Ja, jy is op die regte plek.

 

Ek het nog nie baie fotos gelaai nie - daar is 'n paar in my Gallery om almal wat kla gelukkig te hou.

As jy self wil fotos oplaai, laat my weet, dan kan ek jou 'n username en password gee...

 

Ek sal later nog meer inligting hier bysit - meer goed oor fotos, panoramas, my kamera, ens.

 

Lekker browse!

copyright © 2002 to 2024 Afrikanuts.com